Alexander Kielland | |
---|---|
Gebore | Alexander Lange Kielland 18 Februarie 1849 |
Sterf | 6 April 1906 (op 57) Bergen, Noorweë |
Nasionaliteit | Noorweë |
Beroep | Romanskrywer, kortverhaalskrywer, dramaturg, essayis, sakeman en politikus |
Termyn | 1902–1906 |
Voorganger | Ludvig Arnoldus Leth |
Opvolger | Birger Kildal |
Ouer(s) | Jens Zetlitz Kielland (vader) |
Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)
Alexander Lange Kielland (* 18 Februarie 1849 in Stavanger, † 6 April 1906 in Bergen) was 'n Noorse skrywer. Kielland word beskou as een van "die groot vier" Noorse skrywers (die ander drie is Henrik Ibsen, Jonas Lie, en Bjørnstjerne Bjørnson).
Hy was ook burgemeester van Stavanger gewees.